n South African Journal of Cultural History - Living history - the story of Adderley Street's flower sellers




Cape Town is probably synonymous with Table Mountain. But one of the colourful scenes at the foot of the mountain may also be described as synonymous with the city: Adderley Street's "famous" flower market. Yet, although the flower sellers are part of Cape Town's living history, a beacon for tourists, and literally contributes to the Mother City's vibrant and colourful life, they represent a dying breed. Where do they come from, and more importantly, what is their future? This descriptive article within the paradigm of microhistory is, thus far known, a first social scientific exploration of the history of this unique group of Capetonians, the origins of the flower market, and its flower legacy.

Kaapstad is waarskynlik sinoniem met Tafelberg. Maar een van die letterlik kleurryke tonele aan die voet van dié berg is waarskynlik eweneens sinoniem met die stad : Adderleystraat se "beroemde" blommeverkopers. Tog word hulle al minder, hoewel hulle deel van Kaapstad se lewende geskiedenis is en letterlik tot die Moederstad se kleurryke lewe bygedra het en 'n toerismebaken is. Waar kom hulle vandaan, en belangrik, wat is hulle toekoms? Dié beskrywende artikel binne die paradigma van mikrogeskiedenis is sover bekend 'n eerste sosiaal-wetenskaplike verkenning van die geskiedenis van dié unieke groep Kapenaars, die oorsprong van die blommemark en sy kleurryke blommenalatenskap.


Article metrics loading...

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error