1887

n South African Journal of Cultural History - Die totstandkoming en bedrywighede van die ASAF-koor in Johannesburg onder leiding van J.B.Z. Keet (1920-1963)

USD

 

Abstract

Die Christelike Sangvereniging Asaf, of die ASAF-koor, soos hierdie beweging algemeen bekendgestaan het, het op 5 Julie 1920 in Melville, Johannesburg, tot stand gekom. Afrikaners wou die Afrikaanse taal en die kunste in die algemeen, maar veral koorsang uitbou. Dit het bygedra tot die stigting van die Federasie vir Afrikaanse Kultuurvereniginge (1929-), die Johannesburgse Kunsvereniging, die Johannesburgse Afrikaanse Skrywerskring en 'n sterker Afrikaanse pers in die Goudstad. Mnr J.B.Z. Keet was die koordirigent vir byna 42 jaar en hy was oortuig van die positiewe invloed wat koorsang op sowel sangers as luisteraars kon uitoefen. Die koor het gereeld aan kunswedstryde, eredienste en Afrikaanse kultuur- en volksfeeste deelgeneem. Van 1934 af het die koor ook met die SAUK saamgewerk, dikwels met begeleiding deur die SAUK-simfonieorkes. Komposisies soos van Mendelssohn, die van Mozart en Verdi, Beethoven se , Bach se en Händel se was deel van hulle repertorium. Koorsang is ook deur Keet in ander sentrums aan die Witwatersrand aangemoedig. Danie van den Heever het Keet in 1963 as dirigent opgevolg.


The , or the , as this movement was generally referred to, was founded in Melville, Johannesburg, on 5 July 1920. Afrikaners wanted to promote their language and arts in general, but especially choir singing. This contributed to the founding of the (1929-), the Johannesburg Art Society, the Johannesburg and a more powerful Afrikaans press in Johannesburg. Mr J.B.Z. Keet conducted the choir for almost 42 years and he was convinced that choir singing could benefit choristers and listeners alike. The choir performed regularly at eisteddfods, church services and Afrikaans cultural and folk festivals. From 1934 the choir also cooperated with the SABC, often with accompaniment by the SABC symphony orchestra. Compositions such as by Mendelssohn, the of Mozart and Verdi, Beethoven's , Bach's and Händel's formed part of their repertoire. Keet also encouraged choir singing in other regions of the Witwatersrand. Danie van den Heever succeeded Keet as conductor of the ASAF choir in 1963.

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/24/1/EJC30772
2010-01-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error