1887

n South African Journal of Cultural History - Cultural identity and military chaplaincy, with special reference to the Namibian war of independence, 1966-1989

Volume 24, Issue 1
  • ISSN : 1018-0745
USD

 

Abstract

This article provides a historical perspective on the influence of the diverse cultural traditions of the Afrikaans and English language communities on military chaplaincy, especially during the time of the Namibian War of Independence (1966-1989), also known as the Border War or the Bush War. A brief historical background is provided, in terms of which the cultural divide between the two groups, and their different perspectives with regard to military chaplaincy during the two world wars, are explained. During the Namibian War of Independence these differences resulted, on the one hand, in a crusade mentality aimed at defending Christianity, and, on the other hand, in a denunciation of military chaplaincy. Oral-history testimonies obtained from chaplains who had ministered during the Namibian War of Independence revealed that the influence of the cultural discord lay far deeper than the socio-political sentiments of the day, and contributed to the development of a sense of alienation on the part of English chaplains with regard to the South African Chaplain Service (SACHS).


Dié artikel gee 'n historiese perspektief op die invloed van diverse kulturele tradisies van die Afrikaans- en Engelssprekende gemeenskappe op die militêre kapelaansdiens, met besondere verwysing na die Namibiese vryheidsoorlog (1966-1989), ook bekend as die grensoorlog of die bosoorlog. 'n Kort historiese agtergrond word gegee om die kulturele skeiding tussen die twee kultuurgroepe, en hulle verskillende perspektiewe op die militêre kapelaansdiens tydens die twee wêreldoorloë te verduidelik. Gedurende die Namibiese vryheidsoorlog het die diverse kulturele beskouings aanleiding gegee tot, aan die een kant, 'n kruisvaartingesteldheid om die Christelike kultuureiendom te beskerm en, aan die ander kant, die verwerping van die militêre kapelaansdiens. Mondelinge getuienisse van kapelane wat tydens die Namibiese vryheidsoorlog gedien het, het aangetoon dat die invloed van kulturele verskille veel dieper gesny het as die sosiaal-politieke sentimente van die dag en daartoe aanleiding gegee het dat Engelssprekende kapelane 'n vervreemding van die Suid-Afrikaanse Kapelaansdiens (SAKD) beleef het.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/24/1/EJC30775
2010-01-01
2017-04-23

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error