1887

n South African Journal of Cultural History - Miems Botha. Nuusbriewe uit Londen, Raoul Van Der Westhuizen (Samest.) : boekbespreking

USD

 

Abstract

Miems Botha (1916-2007) het maandeliks tussen 1970 en 1974 radiopraatjies vir die destydse van die SAUK uitgesaai. Na haar dood het haar seun, Raoul van der Westhuizen, die lêers met afskrifte van haar bydraes gekry en besluit om dit in boekvorm uit te gee. Hierdie baie aantreklike, ryklik geïllustreerde pragboek is die resultaat. Hy het ook ander gesprekke, radiopraatjies en artikels deur Miems Botha ingesluit. Kultuurhistorici sal hulle nie net verlustig aan die Londen van die 1970's nie, maar ook haar (pp. 299-340) waarin hierdie besondere band tussen pa en dogter op sprankelende wyse verhaal word.

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/24/2/EJC30777
2010-01-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error