1887

n South African Journal of Cultural History - Ilha De Moçambique byna Hollands - Portugese inbesitname, Nederlandse veroweringspogings en die opbloei en verval van Mosambiek-eiland, O.J.O. Ferreira : boekbespreking

USD

 

Abstract

Hierdie deeglik nagevorste werk van professor Cobus Ferreira boei die leser van die eerste bladsy af. Net soos die meeste studente wat geskiedenis as vak aan 'n Suid-Afrikaanse universiteit geneem het, het hy tydens sy studentejare nie van sy leermeesters in die Suid-Afrikaanse geskiedenis gehoor dat die geskiedenis van Suid-Afrika heeltemal anders kon gewees het as die Nederlanders die Portugese aan die begin van die sewentiende eeu van Mosambiekeiland af kon verdryf het nie.

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/24/2/EJC30778
2010-01-01
2016-12-02
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error