1887

n South African Journal of Cultural History - The erection and maintenance of monuments to Boer prisoners of war in India 1902-1948

USD

 

Abstract

During the Anglo-Boer War 9 131 Boer prisoners of war were deported to India. Here, from 1901 and 1903, they resided in 17 camps scattered across the subcontinent. During this time an estimated 145 prisoners died and were buried in India. Drawing on a range of sources, this article investigates the period between 1901 when the first prisoners arrived up to 1948 when the National Party came into power and when diplomatic relations between India and South Africa ceased, the memorialisation of Boer prisoners of war who had died in India. In the process the motivations and meanings behind the erection of the diverse range of monuments by prisoners of war, family members of the deceased, the British authorities, the Indian Government and the South African Government, and the maintenance thereof are examined.


Tydens die Anglo-Boereoorlog is 9 131 Boerekrygsgevangenes na Indië gedeporteer. Hier is hulle, tussen 1901 en 1903, in 17 kampe uitgesprei oor die lengte en breedte van die subkontinent gehuisves. Gedurende hierdie tydperk het 'n geskatte 145 krygsgevangenes gesterf en is in Indië begrawe. Gegrond op 'n reeks bronne, ondersoek die onderhawige artikel die era van 1901 toe die eerste Boerekrygsgevangenes aangekom het tot 1948 toe die Nasionale Party aan bewind gekom het en diplomatieke bande tussen Suid-Afrika en Indië beëindig is, die memorisering van die Boerekrygsgevangenes wat in Indië gesterf het. In dié proses word die motivering en bedoelinge ondersoek met die oprigting van die verskillende monumente deur krygsgevangenes, familielede, die Britse owerheid, die Indiese regering en die Suid-Afrikaanse regering, asook die onderhoud daarvan.

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/24/2/EJC30779
2010-01-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error