1887

n South African Journal of Cultural History - Oral testimonies as a source of community history, with special reference to the Batho Project, Bloemfontein

USD

 

Abstract

The value of oral testimonies as a source for researching and writing community history is investigated with special reference to the National Museum's Batho Project. The role of oral history and its contribution towards the study of community history as a sub-discipline of history is discussed. Oral history, community history and cultural history not only complement one another, but also facilitate the holistic study of a community's history. This article also looks at the ways in which oral testimonies may be used as source material for the writing of a community's history. The purpose of the Batho Project, how the project was implemented and the experience gained thus far is also discussed. Finally, the importance and significance of community history in the South African context is evaluated.


Die waarde van mondelinge getuienisse as 'n bron vir die navors en skryf van gemeenskapsgeskiedenis word ondersoek, met spesiale verwysing na die Nasionale Museum se Batho-projek. Ondersoek word ingestel na mondelinge geskiedenis se rol in en bydrae tot die bestudering van gemeenkapsgeskiedenis as subdissipline van die vak geskiedenis. Mondelinge geskiedenis, gemeenskapsgeskiedenis en kultuurgeskiedenis komplementeer nie net mekaar nie, maar maak ook 'n holistiese bestudering van 'n gemeenskap se geskiedenis moontlik. Ook word gekyk na die wyses waarop mondelinge getuienisse as bronnemateriaal vir die skryf van 'n gemeenskap se geskiedenis gebruik kan word. Die doel van die Batho-projek, die wyse waarop die projek geïmplementeer is en ervaringe wat tot dusver opgedoen is, word bespreek. Ten slotte word gekyk na die belangrikheid en betekenis van gemeenskapsgeskiedenis in die Suid-Afrikaanse konteks.

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/24/2/EJC30783
2010-01-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error