1887

n South African Journal of Cultural History - Voortrekkerstamouers 1835-1845, J.C. Visagie : boekbespreking

USD

 

Abstract

In 2000 is die eerste uitgawe van dr. Jan C. Visagie se deur Unisa Uitgewers in Pretoria gepubliseer. Sedertdien is hierdie monumentale werk deur talle genealoë, historici en kultuurhistorici met groot vrug en dankbaarheid jeens die outeur geraadpleeg. Die uwe het hierdie omvangryke en betroubare publikasie reeds male sonder tal in sy navorsing as bron benut en was elke keer verstom oor diemagdom inligting wat die outeur deur die jare oor ons Voortrekkerstamouers versamelen in 'n baie toeganklike vorm byeengebring het. Dit was dus met groot opwinding dat ek die bygewerkte manuskrip van 'n tweede uitgawe van die boek gelees het.

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/25/1/EJC30785
2011-06-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error