1887

n South African Journal of Cultural History - Dapper kinders van Suid-Afrika, D.J. Kotzé : boekbespreking

USD

 

Abstract

Die boek deur wyle prof. D.J. Kotzé, die bekende kultuurhistorikus van Stellenbosch, het in 1962 verskyn en is in 1963 herdruk. Protea Boekhuis het pas 'n tweede uitgawe laat verskyn. Prof Kotzé se seun, prof Dirk Kotzé junior van UNISA, het 'n nuwe voorwoord en een nuwe verhaal, dié van Sonja Dressel en die SWAPO-aanval [pp. 212-214], bygevoeg. Woorde wat moontlik kan aanstoot gee, is weggelaat, en in die geval van omstandighede wat vandag nie meer geld nie, is eerder van die oorspronklike teenwoordigheidstydvorm na die verledetydsvorm oorgeskakel.

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/25/1/EJC30788
2011-06-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error