1887

n South African Journal of Cultural History - Wat praat jy! Afrikaanse idiome, gesegdes en vaste uitdrukkings met verklarings, Johanna de Wet : boekbespreking

USD

 

Abstract

Gedurende 1920 het 'n idiome-woordeboek al die lig gesien, en tot en met 1999 is daarna reeds minstens agt soortgelyke publikasies uitgegee. Verder word al sodanige inligting in die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) opgeneem. Die skrywer van hierdie werk is deeglik daarvan bewus en sy gee haar oogmerk met die publikasie duidelik te kenne. Dit is gerig op die jonger geslag vir wie ou idiome en uitdrukkings vreemd op die oor val. Sy wil inlig en daartoe meehelp dat die erfgoed van die taal, waarvan baie op plase hulle oorsprong gehad het, nie verlore gaan nie. Dit is lofwaardig en sy lewer beslis 'n groot bydrae daartoe.

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/25/1/EJC30789
2011-06-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error