1887

n South African Journal of Cultural History - Erich Frey and associates : a bold contribution to South African silver- and goldsmith design

USD

 

Abstract

German born goldsmith Erich Frey (1917-2004) spent 25 years of his career (1952-1977) in South Africa. During this time he brought innovation to the design approach of local manufacturing goldsmiths. This article focuses on the career of Erich Frey whilst in South Africa, along with the reflections and careers of associates Maia Holm, Stephen Colegate, Ronald Hacquebord and Maurice Pitol who worked with him. He incorporated materials other than precious stones (such as wood and ivory) in his designs and explored these materials' natural form, texture and colour in composing their precious metal settings. By making use of semi-precious stones he helped stimulate the development of a gemmological industry in the country. Frey also contributed to the development of formal tertiary training in precious metal design in South Africa.


Erich Frey (1917-2004) is in Duitsland gebore en het 25 jaar van sy beroepslewe (1952-1977) as goudsmid in Suid-Afrika deurgebring. Gedurende dié tyd het hy vernuwing tot die ontwerpbenadering van die plaaslike vervaardigende goudsmidbedryf gebring. Hierdie artikel fokus op die beroepslewe van Erich Frey ten tyde van sy verblyf in Suid-Afrika, tesame met die herinneringe en beroepslewe van sy genote wat saam met hom gewerk het, naamlik Maia Holm, Stephen Colegate, Ronald Hacquebord en Maurice Pitol. Hy het ander materiale(soos hout en ivoor) as edelgesteentes in sy ontwerpe ingelyf. Die materiale se natuurlike vorm, tekstuur en kleur is dan verder in sy samestelling van hulle edelmetaalmonterings verken. Deur van semi-edelgesteentes gebruik te maak, het hy verder 'n bydrae tot die ontwikkeling van 'n juweelkundenywerheid in die land gemaak. Frey het ook 'n bydrae tot die ontwikkeling van formele tersiêre opleiding in edelmetaalontwerp in Suid-Afrika gelewer.

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/25/1/EJC30792
2011-06-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error