1887

n South African Journal of Cultural History - "Vry (néé) hofmaak in die 19de eeu : 'n ontleding van 21ste-eeuse studentetekste"

USD

 

Abstract

Verbeelding en kreatiewe betrokkenheid by die verledegebeure is een van vele maniere om Kultuurgeskiedenisstudente deel van en een met hulle studieveld te maak. Hierdie studie loods 'n ondersoek na hoe tweedejaar Kultuurgeskiedenisstudente aan die Universiteit van Pretoria in die module oor hulle kennis en begrip deur middel van tekste uitgedruk het. Studente moes hulle kennis, begrip en belewing van die totale module-inhoud in 'n enkele hofmaakstorie integreer. In hierdie proses moes hulle hulle uit hulle 21ste-eeuse hoogs-tegnologiese leefwêreld na dié van die 19de-eeuse pioniersomstandighede verplaas. Kan 'n mens uit 'n ontleding van die tekste aflei of hulle daarin suksesvol was; het hierdie kreatiewe oefening daarin geslaag om studente die leef-, gedagte-, en gevoelswêreld van die pionier te laat betree?


Imagination and creative involvement in the events of the past are some ways to introduce Cultural History students to their field of study. This study investigates how second year Cultural History students at the University of Pretoria expressed their knowledge and understanding of the module on South African spiritual culture in the 19th century:customs, beliefs and science in texts. Students had to integrate their knowledge, understanding and experience of the total module content into a single courtship story. During this process, they had to transfer themselves from the highly-technological 21st century in which they are finding themselves, to that of the 19th century pioneer. Can one deduct from an analysis of the texts that they were successful in doing this? Did this creative exercise succeed in involving students in the lives, thoughts and emotions of the pioneer?

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/25/1/EJC30794
2011-06-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error