1887

n South African Journal of Cultural History - Vele wonings : die lewe en tuistes van Catharina van Paliacatte

USD

 

Abstract

Catharina van Paliacatte het op 21 Februarie 1657 in Tafelbaai aangekom nadat sy "vir ewig" uit Batavia verban is. Dit was dieselfde dag dat Jan van Riebeeck die aard van die verversingspos vir altyd verander het deur grond aan Vryburgers toe te ken. Sy was 'n kleurryke figuur en die feit dat sy toe een van slegs ses of sewe ongetroude vrouens aan die Kaap was, het verskeie verhoudings tot gevolg gehad wat op hulle beurt aanleiding daartoe gegee het dat sy een van die belangrikste stammoeders van verskeie families in Suid-Afrika geword het. Mansell Upham het in 1997 'n studie oor haar lewe gemaak. Hier word dieselfde bronne herbesoek, ander en verdere afleidings gemaak en gepoog om ook die plekke waar sy gewoon het, piktoraal op te roep. Soos die lewe van haar vriendin, Angela van Bengale oor wie baie geskryf is, verdien hare ook 'n wye leserskring.


Catharina of Paliacatte landed in Table Bay on 21 February 1657 after she was "eternally" banned from Batavia. This was on the same day that Jan van Riebeeck, through his granting of land to the Free Burghers, forever changed the nature of the revictualing post. Catharina was a colourful personality and the fact that she was one of but six or seven single women at the Cape at that time led to various liaisons, which in turn resulted in her being one of the most important matrilineal ancestor of several South African families. Mansell Upham, in 1997, did a study of her life. Here the same sources are revisited, other and further deductions made and an attempt made to recall pictorially the places where she had lived. Just as the more widely published story of the life of her friend, Angela van Bengale, has a wide readership, hers is similarly deserving.

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/25/1/EJC30795
2011-06-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error