1887

n South African Journal of Cultural History - Pik Botha en sy tyd - 'n biografie, Theresa Papenfus : boekbespreking

USD

 

Abstract

Niemand kan 'n resensie oor hierdie boek skryf en nié 'n opmerking oor die omvangrykheid daarvan maak of oor die dikte en gewig nie - 'n allemintige 1064 bladsye. Maar vat die bronneverwysings en die register weg en jy het 'n meer skaflike 829 bladsye. Vir die gewone leser is dit miskien hanteerbaarder. Dit het die skrywer sewe jaar geneem om dié werk te voltooi, omdat sy letterlik Pik Botha se hele loopbaan in oënskou wou neem. 'n Mens wonder soms of sy politieke loopbaan nie genoegsaam sou wees nie; sê van sy verkiesing as LV vir Wonderboom in 1970 af. Dit blyk dat die skrywer 'n biografie in gedagte gehad het en daarom begin sy reeds met hom vroeg in sy lewe.

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/25/2/EJC30799
2011-11-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error