1887

n South African Journal of Cultural History - Pioneers of the Waterberg: a photographic journey, Elizabeth Hunter (Ed.) : boekbespreking

USD

 

Abstract

Die naam "Waterberg" het deur die jare feitlik sinoniem geraak met die figuur van adv. J.G. Strijdom (1893-1958), die vurige Afrikaner-nasionalis en Eerste Minister van die Unie van Suid-Afrika (1954-1958), en behoudende Afrikanerskap. Min Suid-Afrikaners is daarvan bewus dat daar in die Waterberg ook 'n klein, maar betekenisvolle kolonie Engelssprekendes sedert die einde van die 19de eeu woonagtig is. Hierdie boek vertel hulle verhaal.

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/25/2/EJC30803
2011-11-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error