1887

n South African Journal of Cultural History - Two Renaissance Dominican Processionals written for Bavarian nuns - music manuscripts now in the National Library, Cape Town

USD

 

Abstract

The 114 Medieval and Renaissance manuscripts in the Grey Collection of the National Library, Cape Town, form one of the most valuable parts of the collection and is the most beautiful. There are very few other Western manuscripts of these periods in Africa. In South Africa, a country without a Medieval or Renaissance past, they are of great cultural importance, since they are representative of the countries of origin of a fairly large section of the population. Fourteen of these are music manuscripts that are known, but have not all been studied fully. In this article two Processionals of the Roman Catholic Church, one from the fifteenth and one from the sixteenth century, are discussed. Although previously mentioned in publications, they have never been discussed in depth. It was discovered that they were written during the fifteenth and the sixteenth century for two Bavarian nunneries, the one at Augsburg the other at Altenhohenau, probably by nuns of the nearby Dominican nunnery at Nürnberg. They concur with the authoritative Dominican exemplar written during the thirteenth century as well as with other early Dominican Processionals, and are therefore without a doubt Dominican. Each of them, however, also contains chants representative of the local liturgy of the convent for which it was written.


Die 114 Middeleeuse en Renaissance-manuskripte wat deel vorm van die Grey-versameling van die Nasionale Biblioteek, Kaapstad, is een van die waardevolste en mooiste komponente van die versameling. Daar is baie min ander Westerse manuskripte van hierdie tydperke in Afrika. In Suid-Afrika, wat nie 'n Middeleeuse of Renaissance-geskiedenis het nie, is hulle van groot kulturele belang, aangesien hulle verteenwoordigend is van die lande van herkoms van 'n redelike groot deel van die bevolking. Veertien daarvan is musiekmanuskripte wat wel bekend is, maar nog nie almal behoorlik bestudeer is nie. In dié artikel word 'n 15de-eeuse en 'n 16de-eeuse manuskrip met prosessie-liedere van die Rooms-Katolieke Kerk bespreek. Hoewel hulle voorheen in geskrifte genoem is, is hulle nog nooit in besonderhede bespreek nie. Daar word bevind dat hulle in die 15de en die 16de eeu geskryf is vir twee nonnekloosters in Beiere, die een in Augsburg, die ander in Altenhohenau, waarskynlik deur die nonne van die nabygeleë Dominikaanse klooster in Nürnberg. Hulle stem ooreen met die gesaghebbende Dominikaanse eksemplaar wat in die 13de eeu geskryf is, asook met ander vroeë Dominikaanse manuskripte met prosessie-liedere, en is dus onteenseglik Dominikaans. Elkeen bevat egter ook gesange van plaaslike belang vir die twee kloosters waarvoor hulle geskryf is.

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/25/2/EJC30806
2011-11-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error