1887

n South African Journal of Cultural History - Music journals in South Africa 1854-2010 : an annotated bibliography

USD

 

Abstract

The rich musical heritage of South Africa is evident in the number of music publications in the form of music journals, periodicals, newsletters, magazines and online magazines. This historical musical legacy spans more than 150 years. The article focuses on presenting an annotated bibliography of music journalism in South Africa from as early as 1854 until 2010. Most of the journals represented in the article are housed in the National Library in Pretoria and Cape Town. The article includes a brief historical overview of the genesis of music periodicals as well as an overview of South African periodicals. Journals and publications are presented chronologically. Although not conclusive, the article identifies the need for a comprehensive updated list of South African music journals.


Suid-Afrika se ryk musiekerfenis kan duidelik gesien word in die talle musiekpublikasies in die vorm van tydskrifte, nuusbriewe en elektroniese tydskrifte. Hierdie musiekhistoriese erfenis strek oor meer as 150 jaar. Die artikel se fokus is om 'n geannoteerde bibliografie van musiekjoernalistiek in Suid-Afrika van so vroeg as 1854 tot 2010 aan te bied. Die meeste van die tydskrifte word in die Nasionale Biblioteek in Pretoria en Kaapstad bewaar. Die artikel sluit sowel 'n kort historiese oorsig oor die ontstaan van musiektydskrifte as 'n oorsig oor Suid-Afrikaanse musiektydskrifte in. Joernale en publikasies word chronologies aangebied. Hoewel nie volledig nie, identifiseer die artikel die noodsaaklikheid van 'n omvattende lys Suid-Afrikaanse musiektydskrifte.

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/25/2/EJC30808
2011-11-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error