1887

n South African Journal of Cultural History - The Philippi German Agricultural Association — 125 years of organised agriculture on the Cape Flats

USD

 

Abstract

The Philippi Agricultural Association, one of South Africa's oldest agricultural associations, celebrated its 125th anniversary in 2010. This association of Philippi, the Western Cape's "Vegetable Pantry", was established in 1885 to improve the unfavourable conditions under which the German immigrants had to farm on the sandy and marshy Cape Flats. It acted as a lobby group to build roads to and within the area, and to promote the development of agricultural activities within the community. This article presents an historical overview of the establishment of the association and ends with an assessment of the future, as the survival of the area is threatened by urban encroachment, and, as in other rural areas, by high levels of crime. The role of organised agriculture to ensure a healthy, sustainable agricultural sector, locally and in a wider sense, is continuously emphasised.


Die Philippi-landbouvereniging, een van Suid-Afrika se oudste landbouverenigings, het in 2010 sy 125ste bestaansjaar gevier. Die landbouvereniging van Philippi, die Wes-Kaap se "groentespens", is in 1885 gestig om die ongunstige toestande te verbeter waaronder die Duitse immigrantegemeenskap hulle op die sanderige en moerasagtige Kaapse Vlakte bevind het. Die belangrikste oogmerk was om as drukgroep te verseker dat begaanbare paaie na en in die gebied gebou word en om gemeenskaplike landbou-aktiwiteite te ontwikkel. Hierdie artikel bied 'n historiese oorsig oor die ontstaan van die vereniging en sy eerste mylpale en eindig met 'n blik op die toekoms, aangesien die voortbestaan van die gebied deur stedelike indringing bedreig word en, soos in ander landelike gebiede, hoë vlakke van misdaad. Deurlopend word die belangrikheid van die rol van georganiseerde landbou beklemtoon om 'n gesonde, volhoubare landbousektor op plaaslike en wyer grondslag te verseker.

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/26/1/EJC124558
2012-06-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error