1887

n South African Journal of Cultural History - Reenen van Reenen's (1884-1935) attempt to change the Afrikaner's views of San rock art

Volume 26, Issue 1
  • ISSN : 1018-0745

 

Abstract

The aim of this article is twofold : first it is an attempt to show that cultural selection of what is significant and what is important, has a direct influence on the collection of historical data on cultural assets. It also attempts to undo some of the bias of the past and holds a warning to society in general to respect the culture and beliefs of others in society in general to respect the culture and beliefs of others in society. Secondly it shows that Reenen van Reenen was seldom mentioned in rock art literature in spite of the fact that he had written an important early book on San culture and that he was the very first researcher of San rock art who made exact tracings in the San rock art sites in the Orange Free State.


Die doelwit van dié artikel is tweevoudig: eerstens is dit 'n poging om aan te dui dat kulturele seleksie van wat betekenisvol en wat van geen belang is nie, 'n direkte invloed het op die insameling van historiese data oor kulturele bates. Dit is ook 'n poging om die vooroordeel van die verlede ongedaan te maak en rig 'n waarskuwing aan die gemeenskap in die algemeen om die kultuur en geloof van ander in die gemeenskap te respekteer. Tweedens toon dit aan dat daar in rotskunsliteratuur selde na Reenen van Reenen verwys word, ten spyte daarvan dat hy 'n belangrike vroeë boek oor San-kultuur geskryf het en dat hy die eerste navorser oor San-rotskuns was wat presiese aftreksels in die San-rotskunsterreine in die Oranje-Vrystaat gemaak het.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/26/1/EJC124562
2012-06-01
2017-11-18

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error