n South African Journal of Cultural History - Omstrede land: Die historiese ontwikkeling van die Suid-Afrikaanse grondvraagstuk, 1652-2011, Louis Changuion & Bertus Steenkamp : boekbesprekings
Praat grond in Suid-Afrika, en jy wek emosies. Sekerlik een van die taaiste toffies vir 'n vreedsame Suid-Afrika vorentoe. Want dit het nie vir 'n vreedsame Suid-Afrikaanse verlede gesorg nie.