1887

n South African Journal of Cultural History - Oor gode en afgode, Marthinus Versfeld : boekbesprekings

USD

 

Abstract

Tans kan op bykans honderd jaar van wysgerige besinning en refleksie in Afrikaans teruggekyk word. Die "Winternag" van filosofie in Afrikaans word allerweë beskou as die voordrag wat Tobie Muller in 1914 op Stellenbosch gelewer het en later as "Die Geloofsbelydenis van 'n Nasionalis" gepubliseer is. Net voor Muller se voordrag is die eerste Afrikaanse professor in filosofie op Stellenbosch, Nicolaas Brümmer, in 1911 aangestel en later het T.J. Hugo (Pretoria), Hendrik Stoker (Potchefstroom) en Nico Diederichs (Bloemfontein) hom op hulle onderskeie standplase gevolg.

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/26/2/EJC129225
2012-01-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error