1887

n South African Journal of Cultural History - Die ontstaan, bestuur en ontvangs van , die eerste Afrikaanse vrouetydskrif

USD

 

Abstract

Van Maart 1919 to Desember 1931 is die eerste Afrikaanse vrouetydskrif, , maandeliks in Pretoria uitgegee. Die tydskrif is deur Lou-Marie Kruger as 'n problematiese en onbetroubare bron van feitelike inligting oor die verlede bestempel op grond van die feit dat die konstruksie en verspreiding van nasionalisme as die redaktrise se doel met die publikasie geïdentifiseer kon word. Die geskiedenis van die ontstaan, bestuur en ontvangs van toon nogtans dat die publikasie daarvan nie in isolasie plaasgevind het nie, maar die resultaat van 'n komplekse samehang van rolspelers, oortuigings en gebeure was. Die opheffingsrol wat die tydskrif in die lewe van vrouens gespeel het, behels meer as nasionale opvoeding omdat dit ook persoonlike ontwikkeling en maatskaplike betrokkenheid aangemoedig het - eienskappe wat in ander ideologiese kringe ook hoog aangeskryf word en dus nie noodwendig 'n aanduiding van nasionalistiese beïnvloeding is nie.


The first Afrikaans women's magazine, , was published monthly in Pretoria from March 1919 to December 1931.

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/26/2/EJC129226
2012-01-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error