1887

n South African Journal of Cultural History - From Waarburg to Matjieskuil : investigating an old Cape farm

USD

 

Abstract

Problems and misconceptions with regard to old Cape farms are often the result of assumptions made on the basis of the present names of those farms. The way farms are divided and added to and the crucial matter of which part contains the original name and the original buildings, result in these problems. In this article an investigation of the farm Matjieskuil, situated in the district of Paarl, serves as a case study to illustrate the danger of assumptions, but it also illustrates the wealth of information that can be exposed when archival sources are scrutinised. The focus of the article is on the ownership of the farm and the architecture of the manor house, as part of the total history of the farm Matjieskuil, previously known as Waarburg. The land was granted to Hercules van Loon in 1701, who called the farm Waarburg. Since then the sequence of owners, the variation of the size of the land, the farming activities and the history of buildings on the property have formed a story typical of the settlement at, and development of the Cape of Good Hope.


Probleme en wanopvattings ontstaan telkens rondom ou Kaapse plase, as gevolg van veronderstellings en afleidings wat gemaak word na aanleiding van huidige plaasname. Die wyse waarop plase onderverdeel of vergroot is en die belangrike saak watter deel die oorspronklike naam dra en gebouse huisves, lei dikwels tot hierdie probleme. In dié artikel word die plaas Matjieskuil, geleë in die distrik Paarl, as 'n gevallestudie gebruik om die gevaar van ongegronde afleidings uit te wys, maar ook om aan te dui watter rykdom inligting met die ontginning van argivale bronne blootgelê kan word. Die artikel fokus op die eienaarskap van die plaas en die argitektuur van die herehuis, as deel van die totale geskiedenis van die plaas Matjieskuil, voorheen bekend as Waarburg. Die grond is in 1701 vir die eerste keer uitgegee aan Hercules van Loon, wat dit Waarburg genoem het. Sedertdien het die opeenvolging van eienaars, die wisseling in die grootte van die plaas, die boerderybedrywighede en die geskiedenis van die geboue op die eiendom 'n verhaal vertel wat tipies is van die nedersetting aan en ontwikkeling van die Kaap die Goeie Hoop.

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/26/2/EJC129232
2012-01-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error