1887

n South African Journal of Cultural History - Die Suid-Afrikaanse Vrykorps van Duits-Suidwes-Afrika, Gordon McGregor : boekresensie

USD

 

Abstract

Die Groot Oorlog (in Engels: Great War) van 1914 tot 1918 - wat met verloop van tyd as die Eerste Wêreldoorlog bekend gestaan het - was, voordat dit in sekere opsigte deur 'n nog omvangryker en meer vernietigende Tweede Wêreldoorlog (1939-1945) oorskadu is, die mees vernietigende oorlog wat die mensdom nog geken het. Die trauma wat die Eerste Wêreldoorlog tot gevolg gehad het (kyk in besonder na die verskriklike loopgraafoorlog aan die Wesfront) is in vele opsigte na volgende geslagte oorgedra sodat hierdie Groot Oorlog vandag steeds die verbeelding aangryp en talle publikasies wat daaroor handel, steeds die lig sien. In die aanloop tot die honderdjarige herdenking van dié stryd (wat in 2014 sal begin) verskyn reeds nog méér boeke oor die oorlog van 1914 tot 1918. 'n Mens kan aanvaar dat die stroom nuwe publikasies sal toeneem, waarskynlik nog tot selfs nadat die honderdjarige herdenking in 2018 eindig.

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/27/2/EJC148087
2013-11-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error