1887

n South African Journal of Cultural History - New perspectives on the Anglo-Boer War, 1899-1902; Nuwe perspektiewe op die Anglo-Boereoorlog, 1899-1902, R.J. Constantine (Ed.) : book review

USD

 

Abstract

Uitgewers skud hul koppe in ongeloof. Belangstelling in (publikasies van) die Anglo-Boereoorlog wil, ten spyte van skeptici se siniese menings, maar net nie afneem nie. Die afloop van die 100-jarige Herdenking sedert 2002 het nie belangstelling laat taan nie, inteendeel, juis geprikkel. Dit is teen hierdie agtergrond dus 'n vreugde dat die Oorlogsmuseum van die Boererepublieke in Bloemfontein sy missie uitleef en tot hierdie stroom publikasies bydra. Dit is te danke aan die dinamika van sy direkteur, Tokkie Pretorius. En, bygesê, die harde werk en inisiatief van die redakteur van hierdie welkome toevoeging, Rodney Constantine. Die werk bevat geen sentrale tema nie, maar is 'n potpourri van agt hoofstukke wat ná ewekniebeoordeling die paal gehaal het. Ses daarvan is in Engels en twee in Afrikaans.

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/27/2/EJC148088
2013-11-01
2016-12-02
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error