1887

n South African Journal of Cultural History - Norwegian-South African cultural resurgence during the Second World War (1939-1945)

USD

 

Abstract


Hoewel inwoners van Noorweegse geboorte of afkoms nooit 'n groot etniese groep in Suid-Afrika verteenwoordig het nie, het hulle vasberade pogings aangewend om aspekte van hulle kulturele erfenis te bewaar. Nadat Noorweë in April 1940 deur magte van die Derde Ryk beset is, het Noorweërs in Johannesburg, Kaapstad en Durban verskeie pogings aangewend om die versetbeweging in Noorweë te ondersteun, by te dra tot die Geallieerde magte teen Duitsland, Noorweë in 'n positiewe lig aan die Suid-Afrikaanse publieke weer te gee, en om praktiese verligting aan die Noorweegse mense te verskaf. In hierdie pogings het hulle gebruik gemaak van sekere kulturele simbole soos rustieke Noorweegse argitektuur en Viking-skepe.

Although residents of Norwegian birth or ancestry were never a large ethnic group in South Africa, they made determined efforts to preserve aspects of their cultural heritage. After Norway was occupied by forces of the Third Reich in April 1940, Norwegians in Johannesburg, Cape Town and Durban undertook a variety of endeavours to support the resistance movement in Norway, contribute to the Allied front against Germany, portray Norway positively to the South African public, provide practical relief for the people of Norway. In these efforts, they made use of certain cultural symbols, such as Norwegian architecture and Viking ships.

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/27/2/EJC148094
2013-11-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error