1887

n South African Journal of Cultural History - Twee Kaapse lewens. Henricus en Aletta Beck en die samelewing van hul tyd, 1702-1755, Karel Schoeman : boekbespreking

USD

 

Abstract

"Die verlede bly," volgens Schoeman, "vreemd en onverklaarbaar" en daar moet gewaak word om "moderne wanbegrippe en wensdenkery in verband met op die verlede te projekteer."


Soos die titel aandui, word nie net die Becks bespreek nie, maar ook . Die datums is bepaal deur die aankoms van Henricus Beck aan die Kaap in 1702 en sy dood in 1755. Die klem is dus op die Kaapse samelewing. Nederland se nedersettings in die Ooste, en spesifiek Batavia, waar die groepie Nederlandse koopmanne en amptenare, ten spyte van die VOC se ekonomiese invloed en militêre mag, onsekerder van hulle posisie was as diegene in die Kaap, kry ook welverdiende aandag.

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/28/1/EJC156805
2014-06-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error