1887

n South African Journal of Cultural History - Voortrekkerleiers en trekroetes, Jan C Visagie : boekbespreking

USD

 

Abstract

Dr Jan Visagie is bekend as 'n deeglike navorser. word op 'n aantreklike manier aangebied vir 'n wye verskeidenheid lesers. Vanselfsprekend handel dié boek oor trekroetes, maar Visagie slaag uitmuntend daarin om ook die "mens" vir die leser lewendig te maak - soos die verwysing na die vriendskap tussen die Duitse natuurkundige Ludwig Krebs en die bekende Hans de Lange - De Lange het op sy togte na die binneland vir Krebs sekere "natuurkundige spesimens" versamel.

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/28/2/EJC168471
2014-11-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error