1887

n South African Journal of Cultural History - Modernism and anti-modernism in the Afrikaner Protestant churches during the twentieth century

USD

 

Abstract

This article deals with the apparent contradiction between the rigid conservatism of Afrikaner communities during the greater part of the twentieth century and the often radical modernism of the church buildings which they built during this time. In order to shed light on this issue the social, economic, theological and political background will be investigated. Statements made at the time by theologians, politicians, architects and other intellectuals in this regard will be used as an important aspect of the argument. Guideline texts on how to design an Afrikaans Protestant church, published during this time, will also be referred to.


Hierdie artikel handel oor die oënskynlike teenstrydigheid tussen die streng konserwatiewe aard van Afrikanergemeenskappe gedurende die grootste gedeelte van die twintigste eeu en die telkens radikale modernisme van die kerkgeboue wat hulle gedurende hierdie tydperk gebou het. Om lig hierop te werp sal die maatskaplike, ekonomiese, teologiese en politieke agtergrond van hierdie kwessie ondersoek word. Stellings wat deur teoloë, politici, argitekte en ander belanghebbendes in die verband gemaak is, sal gebruik word as 'n belangrike aspek van die argument. Tekste wat riglyne verskaf vir die ontwerp van Afrikaanse Protestantse kerke wat gedurende hierdie tydperk gepubliseer is, sal ook geraadpleeg word.

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/28/2/EJC168475
2014-11-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error