1887

n South African Journal of Cultural History - 'Ons gaan 'n taal maak' : Afrikaans sedert die Patriot-jare, J.C. Steyn : boekbespreking

USD

 

Abstract

J.C. (Jaap) Steyn, uitstaande student, joernalis en later dosent, is een van die voorste en veelsydigste Afrikaanse skrywers. Hy is digter: (1975); kortverhaal- en novelleskrywer : (1976) (1978); biograaf : lewensbeskrywings van N.P. van Wyk Louw (1998), Piet Cillié (2002) en M.E.R. (2004); en, in 'n sekere sin, outobiograaf : (1991) en (2008). Daarby moet nog sy talle artikels in koerante en vaktydskrifte gevoeg word. Akademiese erkenning het nie uitgebly nie en hy is onder meer bekroon met die Eugéne Maraisprys, die Stalsprys, die Louis Hiemstraprys vir Nie-fiksie, die C.J. Langenhovenprys vir Taalwetenskap en die N.P. van Wyk Louwmedalje. Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het pas in 2015 erelidmaatskap, die hoogste eer wat die Akademie aan iemand kan bewys, aan prof. Steyn toegeken.

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/29/1/EJC174618
2015-06-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error