1887

n South African Journal of Cultural History - Afrikaner culture in Southern Rhodesia during 1938 - 1952 : an exposition of the contribution of the Afrikaner folk festivals

USD

 

Abstract

the Union of South Africa and Southern Rhodesia (present day Zimbabwe). The link was especially noticeable during the window period (1930s-1950s). The ties between the two countries were enhanced by Afrikaner folk festivals in South Africa from 1938 to 1952. This galvanised Afrikaner culture awareness across the border (Union of South Africa and Southern Rhodesia). The three folk festivals of that period, the 1938 symbolic re-enactment of the Great Trek, the 1949 inauguration of the Voortrekker Monument, and the 1952 Van Riebeeck festival, played a critical role in enhancing a specific and distinct Afrikaner culture and identity, between these two neighbouring countries. During the 1960s, the link between these two countries gradually levelled off when Southern Rhodesia declared a unilateral declaration of independence in 1965 and was largely terminated after Zimbabwe gained independence in 1980. The purpose of this article is to discuss the link between the Afrikaners through the folk festivals and to indicate that the spread of Afrikaner cultural awareness was not limited to geographical boundaries.


'n Sterk politieke en kulturele band het vir dekades tussen die Afrikaner gemeenskappe in die Unie van Suid-Afrika en Suid-Rhodesië (huidige Zimbabwe) bestaan. Die band was veral sterk gedurende die venster tydperk 1930 tot 1950. Die band tussen die twee gebiede is veral deur die Afrikaner volksfeeste versterk wat vanaf 1838 tot 1952 plaasgevind het. Die volksfeeste het kultureel die twee gebiede, die Unie van Suid-Afrika en Suid-Rhodesië, oor grense heen saamgebind. Die drie volksfeeste wat gedurende die tydperk plaasgevind het, was die 1938 simboliese ossewa-trek, die 1949 inwyding van die Voortrekker Monument en die 1952 Van Riebeeck fees. Die feeste het 'n groot rol gespeel om 'n spesifieke Afrikaner kultuur tussen die Unie van Suid-Afrika en Suid-Rhodesië te vorm. Gedurende die sestigerjare het die kulturele band tussen die twee gebiede afgekoel nadat Rhodesië in 1965 eensydig onafhanklik geword het. Die verbintenis is later in 1980 verbreek nadat Rhodesië as Zimbabwe sy onafhanklikheid verkry het. Die doel van die artikel is om die band tussen die Afrikaners van die twee gebiede te bespreek en veral die rol wat die volksfeeste gespeel het om kultuur oor grense te versterk.

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/29/1/EJC174621
2015-06-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error