1887

n South African Journal of Cultural History - Dealing with statues, monuments and memorials in South Africa - a heritage based response to current controversies

USD

 

Abstract

The Roman officer Marcellis says to his Greek slave Demetrius :"I say, damn all men who make war on monuments! The present may belong to the Roman Empire by force of conquest; but, by all gods, the past does not! A nation is surely of contemptible and cowardly mind that goes to battle against another nation's history! It did not take much courage to come up here and hack the ear off old Pericles! I dare say the unwashed, drunken vandal who nicked his broad sword on the nose of Hippocrates could neither read nor write! There is not much dignity left in a nation that has no respect for the words and works of geniuses who gave the world whatever wisdom and beauty it owns!"


Die onlangse kontroversie rakende die verskuiwing van die standbeeld van Cecil John Rhodes van die kampus van die Universiteit van Kaapstad en die daaropvolgende openbare debat oor die verwydering van standbeelde beklemtoon die nodigheid vir 'n erfenisgebaseerde oplossing.Gedurende die debat was dit duidelik dat daar groot onkunde omtrent die Wet op Nasionale Erfenishulpbronne en oor erfenis en geskiedenis in die algemeen bestaan. Die doel van die artikel is om 'n bydrae te lewer tot die hantering van die moontlike verskuiwing van standbeelde, maar met beklemtoning van erfenis en wetgewende aspekte. Die Wet, wat daarop gemik is om alle plekke van kulturele belang te beskerm, word kortliks bespreek. Die Wet spreek monumente en gedenktekens, wat standbeelde insluit, spesifiek aan en verwys ook na die proses wat gevolg moet word in die hantering van erfenishulpbronne. Hierdie proses word in detail bespreek. Die klem word geplaas op die begrip 'kulturele belang' wat 'n kernbegrip in erfenisbestuur is. Hoewel die gebeure kan lei tot die moontlike transformasie van die Suid-Afrikaanse erfenis, is dit gebeure van in die afsienbare toekoms aandag kan geniet. Daar word tot die gevolgtrekking gekom dat standbeelde, monumente en gedenktekens deur wetgewing beskerm word en dat die moontlike verskuiwing daarvan versigtig en met inagneming van die wetgewende proses, benader moet word.

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/29/1/EJC174626
2015-06-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error