1887

n South African Journal of Cultural History - Forged in battle, Jan Breytenbach : boekbesprekings

USD

 

Abstract

Kolonel Jan Breytenbach, skrywer in eie reg, is die broer van die bekroonde skrywer en digter Breyten Breytenbach, oorlogskorrespondent en fotograaf Cloete Breytenbach, Sebastiaan en Rachel. Die gebou wat die Breytenbach Kultuursentrum in Wellington huisves, is in die vyftigerjare van die vorige eeu deur hul ouers as losieshuis bedryf. Nadat die huis aan die plaaslike munisipaliteit verkoop is het dit diens gedoen as daghospitaal, maar het later vervalle geraak. Na restourasie is die Breytenbach Kultuursentrum op 27 Februarie 2007 geopen.

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/29/1/EJC174628
2015-06-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error