1887

n South African Journal of Cultural History - Forged in Battle, Jan Breytenbach : boekbespreking

USD

 

Abstract

Breytenbach gee 'n kort uiteensetting van die situasie in Angola met die val van die Portugese regering in 1975 en optredes deur die MPLA (met die militêre vleuel FAPLA), UNITA, en die FNLA. Die boek handel oor die ontstaan van 32 Bataljon tydens Operasie Savannah in Angola. Die bataljon, aanvanklik bekend as Bravo Groep, het bestaan uit wit offisiere en onder-offisiere van die SAW en swart troepe van die Chipenda faksie van FNLA. Die groep swak opgeleide troepe met ewe swak disipline, word gesmee om uitendelik erken te word as die beste gevegstroepe in die Suid-Afrikaanse Leër. Met onttrekking van die SAW uit Angola in 1976, was daar wedersydse respek tussen die wit bevelvoerder en sy swart troepe.

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/29/2/EJC184581
2015-12-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error