1887

n South African Journal of Cultural History - Eden's Exiles, Jan Breytenbach : boekbespreking

USD

 

Abstract

Die Eden waarna die titel van die boek verwys is die Cuando-Cubangostreek in suidelike Angola en die westelike deel van die Caprivi in die huidige Namibië. Die tydperk wat gedek word is ongeveer 1966 tot 1988, waartydens die sogenaamde grensoorlog of bosoorlog in Angola en Suid-Wes Afrika (SWA) plaasgevind het. In die skrywer, kolonel Jan Breytenbach, se eie woorde is dit die verhaal oor twee onversoenbare konsepte naamlik oorlog en natuurbewaring.

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/29/2/EJC184584
2015-12-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error