1887

oa De Jure - 2010 6 SA 83 (HHA)
2011 1 SA 160 (WKK) : onlangse regspraak

 

Abstract

In die -saak het 'n seun (M) van bykans nege jaar oud 'n skoolgroep onder beheer van sy onderwysers na 'n jeugkamp vergesel waar hulle in huthuise gehuisves is. Gedurende die vroeë ure van die eerste oggend is M bewusteloos op die sementvloer van sy huthuis aangetref en dit het voorgekom of hy stuiptrekkings het. Hy is hospitaal toe geneem waar dit geblyk het dat hy 'n skedelfraktuur met onderliggende breinbeserings opgedoen het wat tot 'n mate van permanente breinskade gelei het. Die eiser (respondent), M se vader, slaag in die hof teen die verweerders (appellante) vir die skade wat die verweerders se werknemers (die onderwysers in beheer van M se groep) na bewering op onregmatige en nalatige wyse aan M en die eiser veroorsaak het.

Loading

Article metrics loading...

/content/dejure/44/1/EJC135351
2011-01-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error