1887

oa De Jure - Redaksioneel

Volume 44, Issue 1
  • ISSN : 2225-7160

 

Abstract

Hierdie is 'n geskiedkundige uitgawe van - om verskeie redes. Eerstens is dit die eerste uitgawe wat deur die Fakulteit Regsgeleerdheid se eie uitgewers, PULP, uitgegee word. LexisNexis, of Butterworths, soos hulle vroeër bekendgestaan het, het oor baie jare 'n lang pad saam met die Fakulteit geloop en tesame diep spore in die regslandskap van Suid-Afrika gelaat. Die toenemende druk op kommersiële uitgewers om wins te toon in moeilike ekonomiese toestande en die lae sirkulasie syfers van akademiese tydskrifte en veral regstydskrifte, het onvermydelik beteken dat die nie meer volhoubaar was nie. Die skeiding was onvermydelik, maar dit was vriendskaplik en beide partye sal nog lank op ander vlakke saamwerk.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/dejure/44/1/EJC135361
2011-01-01
2017-06-25

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error