1887

oa De Jure - The right to development in the African human rights system : the case

 

Abstract


Die doel van hierdie artikel is om die impak van die uitspraak in oor die verwesenliking van die reg to ontiwikkeling in Afrika se menseregte sisteem te ondersoek. Na 'n oorsig van die reg tot ontwikkeling, wat uit eie gekarakteriseer is deur omstredenheid, gaan die artikel voort om te wys hoe die uitspraak wegbeweeg van die uitspraak in die en . Die uitspraak omksryf die konsep van ; maak duidelik wie die begunstigdes van die reg tot ontwikkeling is en beklemtoon die rol van die staat as die primêre pligdraer. Dit verduidelik ook die inhoud van die reg tot ontwikkeling wat veelsydig is omdat dit bestaan uit elemente van nie-diskriminasie, deelname, verantwoordingspligtigheid, deursigtigheid, regverdigheid en keuses asook vermoëns. Verder, verduidelik dit die drempel van mense se deelname benodig in die ontwikkelingspogings en beklemtoon die onmiddellike totstandkoming van menseregte soos omskryf in die . Die uitspraak gee leiding oor hoe om die beregbaarheid van die reg tot ontwikkeling te verseker. Voor die uitspraak, is al hierdie eienskappe van die reg tot ontwikkeling nooit opgeklaar deur die Afrika-Kommissie in die en gevalle nie.

Loading

Article metrics loading...

/content/dejure/44/2/EJC135327
2011-01-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error