1887

oa De Jure - Orality in African customary - and Roman law of contract : a comparative perspective

 

Abstract


Suksesvolle hervorming van Afrika gewoontereg hang saam met 'n begrip van die historiese antesedente van die regstelsel. Antieke Romeinse reg met haar uiterste formalisme, rituele en simboliek bly 'n belangrike vertrekpunt om antieke gewoontereg te belig wat preliterêr van aard was. Die bestaande persepsie is dat Afrika gewoontreg, na analogie van die Romeinse reg, slegs reële kontrakte ken en dat aanspreeklikheid slegs volg op gedeeltelik of volle nakoming van verpligtinge van 'n party. Die geldigheid van herdie aanname asook bestaande interpretasies van ander geselekteerde aspekte van die kontrak in die Afrika gewoontereg word getoets by wyse van vergelyking met die van die antieke Romeinse reg. Die analise geskied teen die agtergrond van oraliteit en die fokus is op die verhouding tussen woorde, bedoeling en kontraktuele aanspreeklikheid, konkretisering van verbale kommunikasie en seremonie en die rol van .

Loading

Article metrics loading...

/content/dejure/44/2/EJC135328
2011-01-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error