1887

oa De Jure - 2012 SA 20 (WKK) : onlangse regspraak

 

Abstract

Wat middellike aanspreeklikheid in die deliktereg betref, doem daardeesdae so gereeld soos klokslag gerapporteerde beslissings op. Diegordyn het so pas gesak oor die laaste toneel (mag mens van harte hoop) van die sage betreffende die middellike aanspreeklikheid van die staat vir opsetsdelikte wat polisiebeamptes in die loop van en selfs buite hul ampsverhouding pleeg (sien bv 2010 1 SA 606 (WKK); v F 2011 3 SA 487 (HHA); 2012 1 SA 536 (KH); sien Neethling en Potgieter Jaargang 9(2) http://www.litnet.co.za./Article/deliktuele-staatsaanspreeklikheid-weens-polisieverkragating (besoek 2012-09-09) vir die mees onlangse oorsig van akademiese literatuur in hierdie verband).

Loading

Article metrics loading...

/content/dejure/45/1/EJC135306
2012-01-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error