1887

oa De Jure - Handtekening as vereiste vir die geldigheid van 'n kontrak : aantekeninge

 

Abstract

Die aanbring van 'n handtekening op 'n skriftelike stuk het 'n belangrike ritueel in die moderne handelsomgang geword. Dit dui daarop dat, na kort of uitgebreide onderhandelinge, die partye tot 'n wedersydse verstandhouding rakende een of ander saak van gemeenskaplike belang gekom het, waarin hulle belowe om saam te werk tot wedersydse voordeel. Kontrakte word dikwels op skrif gestel en deur of namens die partye onderteken, en getuies word versoek om die handtekeninge te bevestig deur hulle eie handtekeninge daarop aan te bring.

Loading

Article metrics loading...

/content/dejure/45/2/EJC135272
2012-01-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error