1887

oa De Jure - Colonialism, justice and the rule of law : a Southern African and Australian narrative

 

Abstract


Kolonialisme het 'n groot impak op die regstelsels van lande regoor die wêreld gehad. Die historiese impak van die Britse Ryk kan vandag nog steeds gevoel word in lande so uiteenlopend soos Australië en Suid-Afrika. Hierdie impak word in beide hierdie lande ondersoek, in sowel sy historiese vorm van rassediskriminasie, as die moderne gevolge van die koloniale verlede. Hierdie artikel ontleed hoe formele opvattings van die oppergesag van die reg en regsekerheid, pogings om geregtigheid vir gedane historiese onreg te bewrkstellig, kan ondermyn. Voorbeelde hiervan kan gevind word in die grondregte litigasie in Australië, sowel as litigasie in die Verenigde State van Amerika onder die .

Loading

Article metrics loading...

/content/dejure/45/2/EJC135276
2012-01-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error