1887

oa De Jure - Keeping children safe whilst playing sport : what can South Africa learn from the United Kingdom experience?

 

Abstract


Sportbeheerliggame het ernstige problem in die gesig gestaar met kinderbeskerming en was dikwels nie toegerus om die problem te hanteer nie. 'n Sleutelvraag was of daar van sportbeheerliggame verwag is om die problem alleen die hoof te bied en of kinder beskerming in sport deel moes uitmaak van 'n breër holistiese stelsel van kinderwelsyn wat ook ander organisaies moes insluit. Die Verenigde Koninkryk het daarna gestreef om 'n beskermende raamwerk van kinderwelsyn dwarsoor alle sport te bewerkstellig wat deur sportbeheerliggame afgedwing word, en fokus op onderrig en opleiding van vrywilligers wat by sport betrokke is. 'n Sleutelpunt was die skepping van die binne die . Die het 'n sentrale ligaam, die , later verander na die ingestel wat verantwoordelik is vir die bedryf van 'n keuring- en uitsluitingskema. Sport klubs val binne die omskrywing van en moet die status van enige persoon wat gereeld by bedrywighede betrokke is en kontak met kinders het, nagaan. Aanvanklik is die vlak van bedrywighede wat as gereelde kontak beskou is, taamlik laag gestel sodat 'n groot aantal aktiwiteite en persone binne die omskrywing sou val. Latere hersienings het voorgestel dat die vlak van bedrywighede beter omskryf en op 'n hoer vlak gestel word ten einde die proses meer vaartbelein te maak. In Suid-Afrika, bevorder Sport en Ontspanning Suid-Afrika gestruktureerde deelname aan sport- en ontspanningsbedrywighede in skole en die opheffing van sport in skole en sportklubs. Die Suid-Afrikaanse sportsektor moet ook die problem van seksuele teistering en misbruik is sport aanspreek en kan in hierdie verband gerus uit die ondervinding in die Verenigde Koninkryk leer.

Loading

Article metrics loading...

/content/dejure/46/1/EJC136259
2013-01-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error