1887

oa De Jure - Recognising situatedness and resolving conflict : analysing US and South African education law cases

 

Abstract


Hierdie artikel voer aan dat hofbeslissings, veral die wat op die hoogste vlak gemaak word, nie die produk is van neutral regsbeginsels nie, maar heel dikwels van ideologie. Deur te verwys na sake soos and in die Verenigde State, sowel as in Suid-Afrika, toon hierdie artikel duidelik op hierdie verskynsel wat merkwaardiglik nie algemeen aanvaar word nie. In antwoord daarop, stel die outeurs 'n leerstuk van omstandigheidsbewustheid oftewel , 'n leerstuk wat bewustheid van 'n besluitnemer se omstandighede in ag neem. Die omstandihede, of konteks, voorsien 'n verskaf 'n konsekwente maatstaf om die beslissende faktore in daardie Hoogste Hof- en Grondwetlike Hof uitsprake te identifiseer, verduidelik, en te bespreek. Daarby bespreek die artikel die invloed van kollegialiteit tussen regters in die hoogste howe, en beveel aan dat die Hoogste Hof in die Verenigde State en die Grondwetlike Hof in Suid-Afrika kollegialiteit beklemtoon om te verhoed dat skerp ideologiese verskille uitsprake beïnvloed, en te verseker dat uitsprake op grond van beginsels deur samewerking verwoord word. Hopenlik sal hierdie ontleding 'n noodsaaklike beskrywende en bepalende konteks verleen aan die uitsprake wat ons lewens voortdurend raak.

Loading

Article metrics loading...

/content/dejure/46/1/EJC136275
2013-01-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error