1887

oa De Jure - Politokrasie: 'n Peiling van die Dwanglogika van die Territoriale Staat en Gedagtes vir 'n Antwoord Daarop, Koos Malan : boekaankondigings

 

Abstract

Koos Malan is nie iemand wat in sy geskrifte oor die reg en verwante dissiplines bloot 'n beskrywende weergawe gee van die voorwerp van sy ondersoek nie. Ek sou hom ook nie tot die genre beperk van outeurs wat agter die empiriese substansie van dit wat is, na 'n historiese basis, teoretiese begronding en/of eties gefundeerde waardesisteem op soek gaan nie. Koos Malan is 'n diep denker wat fundamenteel gewortelde en kwalifiserende werklikheidsmomente ontbloot en wat die sin en betekenis van instellings, norme, en waardes van die wêreld waarin ons leef, kwalifiseer. "Politokrasie" of "'n politokratiese orde", afgelei van die klassieke Griekse begrippe (staat) en (burgers) (276), gaan op soek na "'n politiek-juridiese orde" (10), en meer bepaald na dit wat bepalend is vir die dieper-liggende realiteit van daardie orde. Inhoudelik gaan dit om die territoriale staat en ons verbondenheid aan 'n politieke orde - histories en kontemporêr.

Loading

Article metrics loading...

/content/dejure/46/2/EJC145893
2013-01-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error