1887

oa De Jure - Huurooreenkomste waarop die Nasionale Kredietwet 34 van 2005 moontlik toepassing vind : aantekeninge

 

Abstract

In teenstelling met sy voorgangers (die Wet op Kredietooreenkomste 75 van 1980 en die Woekerwet 73 van 1968) omskryf die Nasionale Kredietwet 34 van 2005 (hierna die NKW) 'n huurooreenkoms ("") as 'n ooreenkoms ingevolge waarvan die eienaarskap van die goedere ter sprake aan die einde van die ooreenkoms oorgedra word aan die huurder (a 1 NKW). Deur slegs die omskrywing van 'n "" in ag te neem blyk dit dat die NKW nie op ooreenkomste van toepassing is waar die huurder aan die einde van die termyn die goedere gehuur aan die verhuurder moet terugbesorg nie.

Loading

Article metrics loading...

/content/dejure/46/3/EJC146720
2013-01-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error