1887

oa De Jure - Unpacking "progressive realisation", its relation to resources, minimum core and reasonableness, and some methodological considerations for assessing compliance

 

Abstract


"Toenemende verwesenliking" is een van die beperkings waaraan die implementering van sosio-ekonomiese regte in verskeie grondwette, sowel as internasionale standaarde, onderwerp is. Die beperking kan deur state gebruik word om implementering te vertraag indien hulle die betekenis van die beperking nie korrek verstaan nie of dit misken. Hierdie artikel poog om te verduidelik wat die beperking behels. Die artikel oorweeg of 'n benadering van toenemende verwesenliking tot die afdwinging van sosioekonomiese regte inhou dat die verwesenliking van die regte van armes, benadeeldes, verstotenes of die mees miskendes in die samelewing, uitgestel word en of dit waarde toevoeg tot die begrippe "dwingende nood" of "redelikheid" soos deur die Suid-Afrikaanse Konstitusionele Hof ontwikkel. Laastens oorweeg die artikel metodes wat benut word om voldoening aan die toenemende verwesenliking-vereiste te toets.

Loading

Article metrics loading...

/content/dejure/46/3/EJC146726
2013-01-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error