1887

oa De Jure - What would my mother say? Refusal, forgiveness and the subjectivity of South African women

 

Abstract


Hierdie artikel handel hoofsaaklik oor die subjektiwiteit van Suid-Afrikaanse vroue bespreek vanuit die oogpunt van vergifnis en versoening. Die prosesse van die Waarheids- en Versoeningskommissie (WVK) word as fokuspunt gebruik om oor die posisie van vroue na te dink. Die getuienis van 'n moeder voor die WVK asook ander narratiewe word bespreek teen die agtergrond van die konsep van "weiering" soos mee omgegaan binne die post-apartheid regsleer. Daar word gepoog om aan te dui dat die prosesse van die WVK bygedra het tot die huidige posisie van Suid-Afrikaanse vroue. "Weiering" word voorgehou as 'n moontlike alternatiewe benadering tot die reg wat eweneens alternatiewe moontlikhede na vore kan bring. In die artikel word daar voorgestel dat aandag aan die manlike kulturele orde geskenk moet word om sodoende die marginalisering van vroue aan te spreek. Verder word daar voorgestel dat die konsep van "weiering" die daaglikse lewe en stryd van Suid-Afrikaanse vroue kan uitlig en na vore bring.

Loading

Article metrics loading...

/content/dejure/46/3/EJC146727
2013-01-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error