1887

oa De Jure - Section 85 of the National Credit Act 34 of 2005 : thoughts on its scope and nature

Volume 46, Issue 4
  • ISSN : 2225-7160

 

Abstract


Die Nasionale Kredietwet 34 van 2005 het groot omwentelinge in die Suid-Afrikaanse kredietlandskap meegebring deur die invoering van die skuldverligtingsremedies ten aansien van oorverskuldigdheid en roekelose krediet. Dit is veral die konsep van oorverskuldigdheid wat op 'n prosedurele vlak 'n wesenlike invloed het op 'n kredietverskaffer se reg op skuldinvordering. Die Nasionale Kredietwet bevat verskeie bepalings wat aan 'n verbruiker toegang tot die skuldhersieningsproses bied, naamlik artikel 86(1) wat voorsiening maak vir die verbruiker om vrywillig aansoek te doen om skuldhersiening, artikel 85 wat 'n hof magtig om in te gryp indien dit in enige verrigtinge beweer word dat 'n verbruiker oorverskuldig is, artikel 86(11) wat voorsiening maak vir hervatting van 'n skuldhersiening wat beëindig is, artikel 130(4)(c) wat toegang tot skuldhersiening bewerkstellig in gevalle waar die kredietverskaffer nie aan die bepalings van die Kredietwet voldoen het nie. Hierdie bydra ondersoek die aard van die bepalings in artikel 85 en die prosesregtelike interaksie daarvan met die ander bepalings in die Kredietwet wat betrekking het op skuldhersiening. Dit spreek aspekte aan soos wie die prosedure mag gebruik, asook op watter stadium en onder welke omstandighede dit gebruik mag word. Dit stel ook ondersoek in na die verskille tussen die diskresie van die hof, asook die hof se verwysings- en skuldherstruktureringsbevoegdhede, ingevolge artikel 85(a) en (b) onderskeidelik.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/dejure/46/4/EJC148576
2013-01-01
2017-03-30

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error