1887

oa De Jure - Re-visioning space, justice and belonging in the capital city of Pretoria/Tshwane

 

Abstract

The main aim of my contribution is to reflect tentatively on the possibilities of a re-visioning of space, justice and belonging in the capital city of Pretoria/Tshwane as set out by the other four papers. In order to address the main aim as stated above I address three different issues: firstly the need for theoretical engagements and interventions in the process of revisioning space, justice and belonging. For the purposes of research on spatial justice in the capital city of Pretoria/Tshwane I highlight the notion of the "right to the city" that stands central to most engagements with spatiality and that in a sense underpins all four other contributions. Secondly, flowing from the first I address two theoretical approaches in order to rethink the right to the city; and thirdly I engage briefly with ideas on re-visioning, re-enchantment and the imagination.


Die hoofoogmerk van hierdie artikel is om tentatief te besin oor die moontlikhede van 'n herbeskouiing van ruimte, geregtigheid en tuiste in Pretoria/Tshwane as hoofstad. Ten einde hierdie oogmerk aan te spreek fokus ek op drie kwessies: eerstens die nodigheid vir 'n teoretiese omgaan en intervensie in die proses van herskouiing. Die opvatting soos geformuleer deur Henri Lefebvre, naamlik die 'reg op die stad' is sentraal tot meeste werk aangande die stad en onderlê al vier artikels wat volg op hierdie een. Tweedens beskou ek die benaderings van Hannah Arendt en Jacques Ranciere ten einde die reg op die stad te herbedink en derdens betrek ek idees aangaande herbeskouiing, herbetowering en die verbeelding. Hierdie artikel asook die vier artikels wat hierop volg is navorsing voortvloeiend uit die "Capital Cities" Institusionele Navorsings Tema van die Universiteit van Pretoria.

Loading

Article metrics loading...

/content/dejure/47/2/EJC166197
2014-01-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error